Woord: poenankies

Argieffoto

Woord:
poenankies

Betekenis:
Wat mooi, oulik of fraai is:
Hulle het té poenankies gelyk. (Twitter).
Te poenankies. Sy’s haar ma se poplap. (Twitter).
te poenankies vir woorde (Twitter).
’n tamaai kind ma tog so poenankies (Twitter).
Belhar sing tog te poenankies. (Twitter).
Jy lyk te poenang! (Twitter).
Sinoniem(e): noenoes

Volgens VivA se adviesportaal kom dié woord uit Kaaps en is deur die Taalkommissie in die AWS opgeneem.

Bron: Algemene Woordeboek van Eietydse Afrikaans (AWEA), VivA Advies

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.