Woord: uitgelese

Argieffoto (Foto: free-photos/Pixabay)

Woord:
uitgelese

Betekenis:
ʼn uitgesoekte/uitmuntende gehoor/groep/ens.

Waar kom dit vandaan?
Lees het in Ou Nederlands die betekenis gehad van “al soekende versamel”. Rut, in die Statebybel, het die are “opgelees” op die velde van Boaz. Die gehoor, groep is dus nie noodwendig belese nie, maar uitgesoek; uitgelese troepe vir ’n aanval gebruik; ’n uitgelese wyn voorsit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.