‘n Belangrike voorvereiste vir die uitskakeling van korrupsie is egter dat ‘n verklikker die beeld van ‘n held, en nie as ‘n kômmin klikbek nie, moet kry.
Alle stories op Maroela Media
Mazibuko, die ANC en Afrikaners
Terwyl Mazibuko se verkiesing groot debat en beroering veroorsaak het die afgelope ruk en haar aanstelling as ʼn kwota beskou word, wil ek haar tog opweeg teenoor Malema en Kie. en haar verkiesing in konteks plaas.
Mbalula: ‘Ek moes van beter geweet het’
Die minister van sport, Fikile Mbalula, het gevra dat sy privaatheid respekteer word na berigte die naweek dat hy in die middel van ʼn seksskandaal is met ʼn 27-jarige model van Johannesburg.
Polisielede vas na beweerde Tukkie-verkragter ontsnap
Twee polisiebeamptes is in hegtenis geneem nadat ʼn man wat na bewering ʼn Tukkie-student verkrag het uit aanhouding ontsnap het.
Besette grond ‘behoort aan Malema’
ʼn Groep mense het private grond in Hilton buite Pietermaritzburg beset en beweer die grond behoort aan ANC-jeugligaleier, Julius Malema.
Valke en jeugliga swyg oor Malema-berigte
Die Valke en die ANC-jeugliga wou Maandag nie ʼn woord rep oor berigte dat die jeugleier, Julius Malema, moontlik in hegtenis geneem kan word op aanklagte wat verband hou met sy finansiële belange nie.
Verklikkers – helde of klikbekke?
Onder die probleme wat die Openbare Beskermer onlangs genoem het wat die behoorlike opruim van korrupsie kniehalter is ‘n tekort aan geld en dus ondersoekers, en die negatiewe persepsie wat mense nog oor verklikkers het.
31 Oktober 2011
Het jy geweet?
31 Oktober 2011
“‘n Geduldige mens is baie verstandig; een wat kort van draad is, stel sy dwaasheid ten toon.” (Lees Spreuke 14) Geduld word gekoppel aan verstandig….
Sport minister glo in middel van seksskandaal
Die minister van sport, Fikile Mbalula, is in die middel van ʼn seksskandaal met ʼn 27-jarige model van Johannesburg, berig City Press.
Vreugdevure brand steeds hoog na Goue Leeus se Curriebeker-oorwinning
Vreugdevure brand steeds hoog in Gauteng nadat die Goue Leeus die Haaie met 42-16 oorwin het om ʼn 12-jaar lange droogte te verbreek.
Drawwers ter ruste gelê, bestuurder kry borg
Die vyf drawwers wat verlede Saterdag dood is toe ‘n beweerde dronkbestuurder in hulle vasgery het, is tydens vier afsonderlike begrafnisdienste ter ruste gelê.
Malema hou partytjie in Mauritius ná optog vir ‘ekonomiese vryheid’
Die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, het twee uur na Vrydag se optog vir ‘ekonomiese vryheid, ʼn vlug gehaal Mauritius toe.
Kerkhervorming: Lig op die voorlopers Wycliff en Hus
Terwyl ons vandag Hervormingsondag vier, is dit ook belangrik om te weet dat die spore van die hervorming al meer as ‘n eeu tevore reeds…
30 Oktober 2011
“Wie sy mond in bedwang hou, behou sy lewe; wie sy mond nie kan hou nie, gaan sy ondergang tegemoet.” (Lees Spreuke 13) Wat ons…
30 Oktober 2011
Woord:
ratjietoe
CDP: ‘Malema het meer as net witmense aangeval’
Die Christen Demokratiese Party (CDP) sê ANC-jeugligaleier, Julius Malema, het die keer meer as net witmense in Suid-Afrika aangeval.
Kinders steeds vermis na ma hulle alleen by huis los
Die polisie in Noordwes sê twee kinders van Lichtenburg wat vermis geraak het nadat hulle ma hulle alleen by die huis gelos het, is steeds nie gevind nie.
Man ontsnap na hy Tukkie-student verkrag
ʼn Man wat glo ʼn student aan die Universiteit van Pretoria verkrag het en met ʼn mes gesteek het, het uit aanhouding ontsnap.
Herrie se kerrie: Wapenondersoek
“Sjoe, nou neem hulle die wapending darem ernstig op!” seg oom Anneries . “Wonder of hulle nou ook die geroeste windbuks in die rondawel en…