Die Universiteit van Pretoria het Varsity College met 95–21 in die eindstryd van die Varsity-skildtoernooi verfomfaai.
Lees meerAlle stories op Maroela Media
Hollywood: Voormalige Mej. VSA se memoires sien postuum die lig, Schumacher se horlosieversameling op veiling
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van die jongste internasionale vermaaknuus.
‘Dit gaan nie goed’ met Thys die Bosveldklong
“Ek is ʼn wrak aan hierdie kant. Vra asseblief vir die land hulle moet bid, bid, bid.”
Chery se nuwe pronkperd onthul
Tot dusver het die Tiggo 8 Pro Max-koper nêrens gehad om heen te gaan as hy nóg groter, beter, luukser óf groener wou gaan nie.
Goue Saterdag vir Jarvis in Japan
Die 20-jarige Casey Jarvis, wat in Boksburg woon, het onlangs 59 houe in die Stella Artois-toernooi in die Sonskynreeks aangeteken en is as die reeks se nuweling van die jaar aangewys.
Nóg miljoene se gesteelde minerale teruggevind
Lede van ʼn sindikaat vervang glo egte minerale by Richardsbaai-hawe met nagemaakte minerale, en vervoer die egte minerale na Johannesburg.
Dís hoekom kieshof Zuma in verkiesing toelaat
Die kieshof het saamgestem met die MKP se vertolking van die Grondwet, dat ʼn veroordeelde misdadiger die reg het om te appelleer.
Blitsige Megan laat SA-hekkiesrekord spat
Die rekord bly darem in die Parkie-familie, aangesien die oud-Menloparker Mariska Meyer (36) die rekord destyds opgestel het.
Nie-Bokke trek Sharks teen Scarlets deur
Die Sharks het weliswaar met 32-27 gewen, maar was nie baie oortuigend nie.
Talle kiesers nog onseker vir wie om te stem – Ipsos
Byna ’n vyfde van KwaZulu-Natal se kiesers het nog nie besluit vir watter party of kandidaat hulle op 29 Mei gaan stem nie.
Die toekoms van Europa lyk donker en gevaarlik
Volgens die Amerikaanse skrywer George Weigel is daar ’n totale afwesigheid van beskawingsmoraal onder ’n meerderheid van Europeërs, wat tot ’n bevolkingsinploffing sal lei.
30 jaar se vryheid?
Vandag 30 jaar later moet ons vra: Hoe ver het die land gekom onder die ANC-regering en sy strewe na die vryheidsideaal?
Gedagte vir die dag: Blydskap te midde van lyding
“My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard.” (Jakobus 1:2-3)
Ambulans-aanvaller gevonnis midde nóg aanvalle op nooddienste
Rowers het nooddienspersoneel dieselfde dag nog oorval terwyl hulle besig was om ʼn pasiënt in die ambulans te behandel.
Sterk winde woed weer in Kaap
Winde hier het in ʼn stadium teen ʼn sterkte van meer as 90 km/h gewaai.
Ramaphosa moet sê oor Cele se teikens
Die minister van polisie, Bheki Cele, se prestasie-ooreenkoms kom in April tot ʼn einde. AfriForum twyfel sterk of die minister sy teikens behaal het.
Eskom verwag minder beurtkrag dié winter
Dit, aldus die kragvoorsiener, is danksy die operasionele herstelplan en Eskom se belegging in beplande instandhouding tydens die somermaande.
MEIBC-loonaanbod ‘slegte nuus’ vir werknemers
“Om verhogings op die minimum loonkoerse te baseer, sal meebring dat geskoolde en ervare werknemers ʼn verhoging van ver onder die verbruikersprysindeks (VPI) ontvang.”
Twee vas vir buitelander se ontvoering
Die slagoffer is glo ʼn afgetrede sakeman van Oostenryk.
Regulering kan kripto stukrag gee
Die langverwagte Bitcoin-halveringsgeleentheid het bykans ongesiens verbygeglip, maar beleggers gaan dié kubergeldeenheid se vertoning oor die volgende paar maande met valkoë dophou.