Hy het glo verder gesê: “Ek wil nie respek verdien van wit tewe nie…so droom voort.”
Alle stories op Maroela Media
AfriForum gereed om “Skiet die Boer” te verdedig
Malema het Dinsdag appèl aangeteken by die hoogste hof van appèl teen die gelykheidshof se beslissing dat hy skuldig is aan haatspraak.
‘n Rat voor die oë draai
Waar kom die uitdrukking vandaan?
Volmaanpiekniek met Kersvader
Kinders wat nie meer langer kan wag om vir Kersvader te ontmoet nie, kan ’n vroeë Kersfees kom beleef tydens die volmaanpieknieks by die Taalmonument in die Paarl op Vrydag 9 en Saterdag 10 Desember.
Chanelle Henning-moord: ‘Ek sien haar gesig voor my en kan nie slaap’
“Ek wou haar nie doodmaak nie maar ek is gedreig en gedwing om ʼn besluit te neem tussen die mense wat ek liefhet of iemand wat ek nie geken het nie,” het Du Plessis glo gesê.
Polisieman tydens roof doodgeskiet
ʼn Polisiewoordvoerder, lt kol Tshishikhawe Ndou, sê twee polisiebeamptes het die winkelsentrum binnegegaan nadat ʼn juwelierswinkel omstreeks 10:00 Dinsdagoggend beroof is.
Renosterstropery steeds aan die toeneem
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke-owerheid (SANparke) het Dinsdag aangekondig dat 405 renosters reeds vanjaar vir hulle horings doodgemaak is.
Malan moet opdok na hy prof. bydam
Malan was glo ongelukkig oor Van Niekerk se artikel “Wittes hét baie skuld” wat vroeër in Beeld verskyn het.
Neuskrap is lekker
“Neuskrap is lekker,” sê Olifant. En Muis stem saam. Net Padda mag nie neuskrap nie. Hoekom nie?
Vrou ontken moord, beweer verloofde het selfmoord gepleeg
Haar eerste woorde nadat sy in die hospitaal wakker geword het, was glo: “Waar is ek? Ek moet in die hemel wees.”
Begin eindfluitjie vir Geloftefeeste blaas?
“…met so min terugvoering is dit nie duidelik of van die Geloftefeeste doodgeloop het nie, en of dit bloot swak bemark word nie,” skryf Herman Toerien.
So
So of dus?
Nuuskommentaar: Begin van die einde vir provinsies?
Een van die Vrystaatse departemente wat nou in die sop is, se vorige LUR het ‘n “geskiedenis” wat soos ‘n riller lees.
Taxibestuurder wat glo adv. sleep in hof
Julia sê haar suster is goeie gees en is verheug om tuis te wees saam met haar verloofde en familie.
Hof hoor pa steek lyke aan die brand om seun te beskerm
ʼn Jong man wat sewe jaar gelede twee vermeende onwettige jagters op sy pa se plaas doodgeskiet het, het aan die hooggeregshof in Pretoria gesê dat hy uit selfverdediging opgetree het.
6 Desember 2011
“As iemand agter My (Jesus) aan wil kom, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en My volg… wie sy lewe vir My en die…
Selebi tronk toe gevat
Die voormalige nasionale polisiehoof, Jackie Selebi, het Maandagmiddag per ambulans by die Pretoria Sentraal gevangenis aangekom.
‘n Baie verliefde klein krokodilletjie
Krokodil loop al dae lank rusteloos rond. Soms kry hy te koud, soms kry hy te warm, soms is hy bitter hartseer, soms is hy so gelukkig dat hy die hele wêreld wil omhels. Dit is duidelik: Krokodil is verlief.
Polisie: ‘Rower het selfmoord gepleeg’
ʼn Gewapende rower het Maandag selfmoord gepleeg kort nadat hy deur die polisie vasgekeer is in die Pretoria middestad.
Karnallies
Karnallies is baie stout en vreeslik ongeskik
Maar as dit saakmaak, help hulle mekaar!
Is daar nie ’n karnallie in elke kind nie?