Die enigste handgetrekte pont in Suid-Afrika, oor die Breërivier by Malgas, tussen Swellendam en die mond van die rivier, is vandag oorval deur honderde voertuie wat nie die N2 deur Swellendam kon gebruik nie.
Lees meerAlles deur die skrywer Paul Joubert
E-tol nie werklik laer nie – jou opsies
Hoewel verlede week se opskrifte dit uitbasuin het dat die beoogde e-toltariewe nou laer is as wat voorheen beplan is, is dit nie werklik die geval nie.
Hoeveel belastingbetalers is daar werklik?
In talle gesprekke en artikels oor die belastinglas in Suid-Afrika word syfers oor hoeveel belastingbetalers daar nou eintlik in Suid-Afrika is rondgeslinger. Die mees populêre…
Nuus in konteks: Die rand is nie die probleem nie
Daar word berig dat die ANC nou met die gedagte van ʼn superbelasting op mynbou speel. Hierdie idee is kontroversieel en kommerwekkend op sigself – ʼn soortgelyke idee het bygedra tot die val van ʼn Eerste Minister in Australië – maar dit wat die ANC beoog om met die ekstra belastinggeld te doen, verdien ook verdere ontleding.