Dave Pepler en prof. Abraham H. de Vries se gesprek tydens die US Woordfees oor Jan Rabie, was ‘n uiters seldsame kykie in dié skrywer se lewe.
Lees meerAlles vir Vrydag 2 Maart 2012
ANC onverdraagsaam en kortsigtig oor taal
Onverdraagsaam en kortsigtig – dit is hoe die ANC-fraksie se houding in die portefeuljekomitee oor die talewetsontwerp beskryf kan word, aldus die SA Akademie vir…
Oupa in hof wat glo met kleinkinders lol
ʼn 58-jarige oupa wat vroeër skuldig gepleit het op twee aanklagte van seksuele aanranding het Vrydag in die Humansdorp landdroshof in die Oos-Kaap verskyn
Chanelle Henning-moord: Beskuldigde borg geweier
Een van die vyf mans wat beskuldig word van die moord op Chanelle Henning is Vrydag borgtog geweier in die Pretoria landdroshof.
Petrolprys hoër as verwag
Die petrolprys sal aanstaande week hoër styg as wat aanvanklik daar ekonome verwag is.
Sikloon Irina kan groot reën bring
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) sê die naderende tropiese storm, Irina, kan die naweek swaar reën van ʼn “uiterste en buitengewone aard” na die noordoostelike dele van die land bring.
Motala vra vir presidensiële kwytskelding
Die vakbond Solidariteit sê die omstrede voormalige Pamodzi Gold-likwidateur, Enver Motala, se aansoek om presidensiële kwytskelding, gaan die eerste toets wees vir president Jacob Zuma se voorneme om korrupsie te bestry.
Drie renosters van hul horings gestroop
Drie renosters is in die Kariega-natuurreservaat naby Kenton-On-Sea in die Oos-Kaap van hul horings gestroop.
Nuuskommentaar: Baklei die afgrond in
Wanneer ‘n magstryd binne die regerende party losbars, verloor die verloorder letterlik alles – van sy vermoë om ‘n suksesvolle tenderpreneur te wees, sy verskansing teen kriminele vervolging tot sy plekkie op die soustrein.
In die bres tree
Taaltoffie kyk na die herkoms van die uitdrukking “in die bres tree”.
Verdagtes steeds soek wat gesin martel tydens plaasaanval
Die polisie in KwaZulu-Natal sê hulle soek steeds na vyf mans wat glo ʼn gesin op ʼn plaas naby Cramond oorval, beroof en met kookwater gemartel het.
Kaartjies verkoop soos soetkoek vir US Woordfees
Kurt Darren en Koos Kombuis; Chris Chameleon en Kaleidoskoop; en Karen Zoid en Zolani Mahola is van die kunstenaars wat vanjaar saam op die verhoog te sien is.
Hoeveel belastingbetalers is daar werklik?
In talle gesprekke en artikels oor die belastinglas in Suid-Afrika word syfers oor hoeveel belastingbetalers daar nou eintlik in Suid-Afrika is rondgeslinger. Die mees populêre…
‘Minstens agt gay mans in Gauteng vermoor’
Minstens agt gay mans is sedert 2010 in hulle huise in Gauteng vermoor, het OUT, die ondersteuningsorganisasie vir gay, lesbiese, bi- en transseksuele mense, gesê.
US-studentesentrum wéér ontruim
Die Neelsie-studentesentrum aan die Universiteit Stellenbosch is Donderdagaand vir ʼn tweede keer ontruim weens die “verdagte optrede van ʼn persoon wat die sentrum besoek het”.
Twee wat sterf in straatren se name bekend
Die twee jongs mans wat Donderdagoggend tydens ʼn straatren in Pretoria-Noord verongeluk het se name is bekend.
2 Maart
Ps 73 vertel ons van ‘n gelowige wat twyfel aan God, hy voel selfs veronreg en verbitterd teen God. Die rede? Dit gaan so goed…