Luister: Groote Kerk in Kaapstad vier fees

Groote-Kerk-Kaapstad (Medium)

Die Groote Kerk in Adderleystraat, Kaapstad. Foto: Debbie Louise Lloyd/Commons.wikimedia.org

Die NG Kerk Kaapstad, ook bekend as die Groote Kerk, vier vanjaar 350 bestaansjare sedert die totstandkoming van die eerste Christelike gemeente in Suid-Afrika. Die kerk het ʼn besonderse storie wat verweef is met die breër geskiedenis van Suid-Afrika.

Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met Peter Veldsman, voorsitter van dié kerk se feeskomitee, uit Klein Kenilworth in Kaapstad gesels oor die Landbou-Sondag se feesdiens op 1 Februarie en wat die res van die jaar se feesprogram behels:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae