Wen: Bly warm met Maroela en wen R5 000 se hout

(Foto: Shutterstock)

Wat is dan nou geselliger as ʼn vuurtjie of ʼn kaggel in die winter? Op koue wintersaande is dit die lekkerste om jou voor die vlamme tuis te maak met ʼn beker warmsjokolade.

Maroela wil seker maak jou wintersaande is ook gevul met die geselligheid en hitte wat ʼn kaggel of ʼn vuurtjie kan bied.

Een gelukkige wenner staan die kans om kaggel- of vuurmaakhout ter waarde van R5 000 te wen. Ons sal die vrag hout by jou huis kom aflewer.

Maak seker jy skryf in voor 18 Julie 2021.

Skryf nou in

Die kompetisie het gesluit.

Bepalings en voorwaardes

  • Die kompetisie sluit op 18 Julie om 23:45.
  • Die hout kan slegs in Suid-Afrika afgelewer word.
  • Die wenner sal op 19 Julie 2021 gekontak word en die wenner se naam sal, sodra Maroela met die persoon kontak gemaak het, op Maroela Media bekendgemaak word.
  • Die wenner se naam sal lukraak uit die inskrywings gekies word.
  • Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
  • Die prys kan nie vir kontant omgeruil word nie.
  • Maroela Media kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verliese gely ná jy die hout ontvang het nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

koos10 ·

Dit sal seker genoeg wees vir ‘n naweek braai by my huis?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.