11-13 Augustus 2011 Die Amper Groot Fees is ‘n fondsinsamelingsprojek van die Goedehoop Ondertseunerklub. Die GOKKE, soos hulle ook bekendstaan word deur ouers van Laerskool…
De Wildt Vori-Berg fees
12-13 Augustus 2011 Dié van julle wat laas jaar by die fees was, sal weet dat die 2010 fees propvol gedruk was van heerlike vermaak…
Groet sonder woorde
21 Augustus 2011 / Atterbury Teater “Hierdie somer bring Karla du Plessis ʼn gedeelte van Ofschaaid zunder woorde/Groet sonder woorde na Suid-Afrika. Sy word vergesel…
Pionier Wildsfees
18-20 Augustus 2011 Pionier Hoërskool se Wildsfees vind die jaar van 18-20 Augustus plaas. Vrydag 19 Augustus 2011 07h00 – 10h00 • Stalletjies open vir…
Binnekamer
26-27 Augustus 2011 / Atterbury Teater Dit was lankal tyd vir `n nuwe vertoning van musiekteaterdiva Amanda Strydom. Hertzogpryswenner Deon Opperman en musieklegende Janine Neethling…
Horingfees
26-27 Augustus 2011
Gariep Kunstefees
1-4 September 2011 Gariep 2011 is feesbevange in September Kimberley raak vroeg in September 2011 feesbevange! Die Gariep Kunstefees word van 1 tot 4 September…
Dinsdae by Morrie
18-30 Oktober 2011 / Staatsteater Chris van Niekerk en Pedro Kruger in Mitch Albom en Jeffrey Hatcher se Dinsdae by Morrie. Vertaal, verwerk en geregisseer…
That same old place
Anja “That same old place” is waar ons elkeen onsself so dikwels bevind vasgevang in die dolle gejaag van elke dag. Met inspirerende lirieke uit…
Na die land
Hennie Swanepoel Hennie Swanepoel is lief vir die Here en vir mense. Dit is sy passie dat mense ‘n dieper belewenis van God sal hê….
100% vir Jesus
Willie & die Wenspan Een ding is verseker, sodra Willie & die Wenspan se nuwe CD begin speel, begin jou voete te jeuk, jou hande…
Kaapse sopraan wen ATKV Klassiekesangkompetisie
Tydens ‘n glansgeleentheid in Port Elizabeth op Saterdagaand, 6 Augustus is Vanessa Tait-Jones(32) aangewys as die algehele wenner van die splinternuwe nasionale klassiekesangkompetisie, ATKV-Muziqanto.
Onbeskryflik
Charné Grabie Elke keer wanneer ‘n nuwe vroulike kunstenaar haar verskyning op die musiekindustrie se horison maak, wag almal met opgehoue asems en onbeskaamde hóóp:…
Kalfiefees Boekbesprekings
Program: Kalfiefees Boekbesprekings ‘n Spesiale tent word vanjaar opsy gesit vir skrywers en boeke. Die Roostent sal uit die tent langs die De Wetsaal lei…
Spookpsalms
Piet Botha Na 8 jaar laat die veteraan kunstenaar Piet Botha weer ‘n Afrikaanse album die lig sien. Die nuwe cd heet “Spookpsalms” en bevat…
As jy weer skryf
Chris Chameleon “Ses jaar na die verskyning van my eerste Afrikaanse album, ‘Ek Herhaal Jou’ – `n toonsetting van Ingrid Jonker se gedigte, put ek…
When his whistle blows
Marcato Twee jong talentvolle kunstenaars van Pretoria, Pieter Smit en Ben van Zyl, snoer hul talente saam op hierdie indrukwekkende tweetalige album. Marcato, ‘n musikale…
Goud en silwer
Steve D Vir almal wat hou van ʼn pragtige, gesofistikeerde tenoorstem, is daar goeie nuus. Steve D se nostalgiese album, Goud en Silwer het pas…
Adam
Adam “BOYS WILL ALWAYS BE BOYS”……or will they? Nee, hulle word groot, raak wêreldwys en begin te besef waaroor die lewe gaan. Wat kry jy…
Met my hart en my siel
Bianca Le Grange Bianca Le Grange se langverwagte splinternuwe Afrikaanse album is ‘n album propvol verrassings en bevat twaalf oorspronklike, treffende liedjies wat wissel van…