30 September – 8 Oktober 2011 Dit is skoutyd! Die Vaalskou skud sy vere reg vir die grootste skou van die jaar – DieVaalskou 2011….
Dolosfees
4-7 Augustus 2011 Hoop om julle daar te sien. Die jaar gaan groter en beter wees as al die ander jare. Ons is die enigste…
Vaalpark Kothuismark
28-29 Oktober 2011 Besoek op 28 & 29 Oktober 2011 ons vakansie- en Kersmark en vergewis jouself: dís nou die regte plek om vir goeie…
Ficksburg Kersiefees
17-19 November 2011 Suid-Afrika het beslis verlede jaar op die hoogtes gewandel wat internasionale geleenthede betref en dit was dus van pas dat die Kersiefees…
Kuruman Skou
8-10 September 2011
Kalahari Kuierfees
24-26 September 2011 Die Kalahari Kuierfees het die afgelope paar jaar ‘n belangrike inskrywing op die sosiale kalender van Upington en die Kalahari geraak en…
Magogong Kuierfees
20-22 Oktober 2011
Waterfees
28-30 Oktober 2011 Ons, Renosterberg Pre-Primêr, is ‘n multi-kulturele skool met kinders uit alle vlakke van die samelewing. Die skool is geleë in Petrusville in…
Karoo-Lus
16-17 September 2011 Karoo (kə’ru:) n, …2 ‘n periode of rots sisteem in Suidelike Afrika… gedeel in die laer en hoër Karoo. Lus s.nw… 1…
Buffelfees
27-29 Oktober 2011 Laerskool Aliwal-Noord se Buffelfees word vanjaar vir die vierde keer aangebied en gaan van krag tot krag. Daar sal soos by vorige…
Kalfiefees
4-9 Augustus 2011 Kalfiefees program: Donderdag 4 Augustus 19:00 OPENING (Musiek – Petronel Baard) R150 (Ete ingesluit) 180 min Sandbaaisaal Vrydag 5 Augustus 09:00 BESPREKING…
Walvisfees
30 September – 4 Oktober 2011 Die Twee Oseane Hermanus Walvisfees vier vanjaar sy 20ste bestaansjaar as die enigste omgewingskunsfees in Suid-Afrika. Vanjaar sal seediere…
Musiek Oppi Lande (M.O.L.) Fees
2-4 Oktober 2011 Besoek hulle webtuiste hier
Namaqua-fees
27-29 Oktober 2011 Huisgenoot Namaqua-fees en Landbouweekblad Agri-Expo se vele vermaak Vanjaar se Huisgenoot Namaqua-fees word met ’n nuwe dimensie getooi. Nie net is van…
Varingfees
4-6 November 2011 2011 VARINGFEES GAAN ROCK Brackenfell in die Wes-Kaap gaan op 4, 5 en 6 November weer rock met die jaarlikse Varing Musiekfees,…
Marico Bosveld Myl
29 Oktober 2011 Die Marico Bosveld Myl vind hierdie jaar vir die 4 de jaar plaas. Dit is in die pragtige Marico Bosveld, waarvan Hurman…
Kierieklapper Kunstefees
4-6 Augustus 2011 DIE 11DE MUTUAL & FEDERAL AGRI KIERIEKLAPPER KUNSTEFEES SE GRATIS VERMAAK Bo en behalwe al die bekende name wat hierdie jaar se…
Nafco Landbouskou
1-3 September 2011 Die tweede NAFCO Konvensie en Ekspo word gehou op die 35 hektaar gronde van Hoërskool Ben Viljoen vir 3 dae, vanaf 1…
Waterberg Wildsfees
22-24 September 2011 Die Waterberg Wildsfees is ‘n jaarlikse feesgeleentheid wat gehou word op die eiendom van Oljaco Wildveilingkrale. Die fees vind plaas op 23-24…
Huisgenoot Tempo Toekennings 2011
Juanita du Plessis, Jay van Eden-faam, die Heuwels Fantasties en MoniQue was die groot wenners by vanjaar se Huisgenoot Tempo toekennings wat op Dinsdag 19…