Janiné Grobbelaar van Centurion se splinternuwe gospel-album, Melk in jou tee, is kraakvars op die rak en haar inspirerende lirieke, klokhelder stem en moderne musiek…
Als van jou
Rea le Roux Als van jou is ‘n liefdesalbum wat gaan oor romanse sowel as die kompleksiteit van verhoudings. Die album gaan oor die wonderlike…
String
6 Snare Die Ses Snare is hier om te bly! Na die vrystelling en sukses in 2009 van hul debuut CD & DVD, suksesvolle verkope…
Hier’s my hart
Karlien Husselman Karlien Husselman het geen bekendstelling nodig nie. Die sangsensasie het Suid-Afrika ‘n paar jaar gelede onder hulle voete uitgeslaan met haar debuut album,…
Nuwe seisoen
Tanya van Graan Van supermodel tot TV-aanbieder tot sepiester tot internasionale rolprentster… en nou Afrikaanse popsensasie. Min mense kan spog met omtrent elke “titel” in…
Jakkals en Wolfstories
Dana Niehaus Vir die eerste keer in meer as twintig jaar word die legendariese kinderstories van Jakkals en Wolf, soos vertel deur die afgestorwe akteur,…
Ek sing vir jou Bles Vol 2 en 10 jaar se grootste treffers
Gerrie Pretorius Suid-Afrika se minnesanger, Gerrie Pretorius, het geen bekendstelling nodig nie en het Suid-Afrikaanse gehore die afgelope 10 jaar vermaak met treffers soos Annemarie,…
Nuwe CD
DJ Ossewa Die Ossewa het lank en swaar deur die drif getrek gekom, met lang aande in die ateljee, baie dink en sweet om lirieke…
In my drome
Chereé Na 3 jaar se wag, ‘n SAMA nominasie en verskeie ander toekennings vir haar treffer album, Country Girl, is die 30 jarige Kaapse Country…
Nat agter die ore
Daniel Hoffmann Daniel Hoffmann het in Middelburg grootgeword en die verhoog is geen vreemde plek vir hierdie 23-jarige nie. Hy was al reeds op die…
Dag & Nag
MarNet Die uiteenlopende tweeling, Johannette en Marise, is terug met ‘n splinternuwe polsende dansalbum soos net die tweeling kan!!!! MarNet bring aan hulle aanhangers ‘n…
Kan nie kla nie
Die Penkoppe Boereorkes Nog nat agter die ore as dit by ouderdom kom, maar nie wanneer dit by boeremusiektalent kom nie. Hulle is reeds gesoute…
Stywe lyne
Zak van Nierkerk Zak van Niekerk het geen bekendstelling nodig nie. Zak is die man wat van Lekkerkry; Byt My, Tommy Dippenaar en vele ander…
Sersant
Vaatjie Ons het hom leer ken in Afrikaanse films soos Poena is Koning, Ouma se slim kind, Vaatjie sien sy gat en Stoute boudjies, maar…
Hart van Windhoek-fees
16-17 September HUISGENOOT SE HART VAN WINDHOEK-FEES IS GROTER, BETER, MÉÉR As jy dink verlede jaar was Huisgenoot se Hart van Windhoek-fees lekker, gaan jy…
“Ek sal nie bang wees nie” bereik goue status
Joe Niemand Joe Niemand se eerste Afrikaanse gospel album, Ek sal nie bang wees nie, het binne drie maande goue status bereik. Die album draai…
Vaalskou
30 September – 8 Oktober 2011 Dit is skoutyd! Die Vaalskou skud sy vere reg vir die grootste skou van die jaar – DieVaalskou 2011….
Dolosfees
4-7 Augustus 2011 Hoop om julle daar te sien. Die jaar gaan groter en beter wees as al die ander jare. Ons is die enigste…
Vaalpark Kothuismark
28-29 Oktober 2011 Besoek op 28 & 29 Oktober 2011 ons vakansie- en Kersmark en vergewis jouself: dís nou die regte plek om vir goeie…
Ficksburg Kersiefees
17-19 November 2011 Suid-Afrika het beslis verlede jaar op die hoogtes gewandel wat internasionale geleenthede betref en dit was dus van pas dat die Kersiefees…