18-30 Oktober 2011 / Staatsteater Chris van Niekerk en Pedro Kruger in Mitch Albom en Jeffrey Hatcher se Dinsdae by Morrie. Vertaal, verwerk en geregisseer…
Ester
Die vervaardigers van Houtkruis Die Musical en AfriFrans in samewerking met Joe Niemand bied aan ’n nuwe Afrikaanse Gospel musiekspel: Ester.
Ivan Zimmerman – Asems Uit die See
30 Julie 2011 / Ou Meulteater Dit was ‘n droom wat al lank wag om waar te word. Ivan Zimmermann is bekend as akteur in…
Die Ryk Weduwee
Uys Krige kon woorde op ‘n sonderlinge wyse saamsnoer, nuwes laat opklink en woordspelings laat blom. Reeds ryke woorde word kosbaarder in sy aanslag, en dit vloei vryelik soos die water in die gragte tussen die vrugbare boorde op die ryk weduwee se plaas.
GIF: ʼn tragiese komedie oor Mathilda Bouwer
22 Julie 2011 / Ou Meulteater Mathilda Bouwer het ʼn probleem. Haar swak hart vir romanse en liefde. Die liefde van Romeo vir sy Juliet….
Dowwe Dolla: 007 – Die avontuur begin…
25 Julie 2011 / Barnyard Menlyn Vooraf-vertoning deur Steve D. Eers was daar Plenty O’Toole, Honey Ryder en nou Dowwe Dolla – 007. Sy hou…
Prikkel pot
13-24 Julie 2011 / Staatsteater AFRIKAVROU en die Suid Afrikaanse Staatsteater bied aan PRIKKEL POT Teks & Lirieke: Marié Beytell Regie: Lochner de Kock Musiek:…
Jakkals en Leeu
7 Augustus 2011 / Atterbury Teater “Jakkie Louw het vir Kevin Leo eendag gebel en gevra of hy sal sing op sy nuwe CD… Marietjie…