Dié lesers wen kaartjies na finale ronde van GR-beker

(Foto verskaf deur Toyota)

Die National Xtreme Festival vind Saterdag 14 Oktober 2023 by Zwartkops-renbaan net buite Pretoria plaas.

Agt klasse sal weereens oor twee wedrenne meeding om hul wenners te kroon. Dit is die sewende en finale ronde in vanjaar se GR-beker.

Tien lesers het danksy Maroela Media en Toyota die kans gestaan om elkeen ʼn dubbelkaartjie te wen na dié opwindende geleentheid op Saterdag 14 Oktober 2023. Baie geluk aan Kevin de Bruyn, Nadia Jooste, Johann Marx, Denise Parpinel, Tiaan Webster, Leanchere Smit, Annemarie Ferreira, Herman Janse van Vuuren, Michel Kriel en Willi Herbst wat elkeen ‘n dubbelkaartjie na die geleentheid wen.

Die agt klasse, GR Cup, G&H Extreme Supercars, Global Touring Cars, Supacup, Compcare Polo Cup, SunBet ZX10 Masters Cup, Mobil1 V8 Supercars en Investchem F1600’s beloof almal om hope vermaak te bied.

Só lyk die program vir Saterdag, 14 Oktober 2023:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.