Wenners: Musiek uit 80’s, 90’s gevier met partytjies in Pretoria, Kaapstad

Barney Simon en Nádine sal by die partytjies te sien wees.

Tien gelukkige Maroela Media-lesers het elkeen ʼn dubbelkaartjie na die 100% RETRO I THE PARTY in Pretoria en Kaapstad gewen.

Die kompetisie het op 1 Januarie gesluit.

Baie geluk aan Renata Human, Francois Louw, Susan Owen, Elsie van Biljon, Lienka Kruger, Wilesta Peens, Sanette Gouws, Hendrik Wilmot, Evelyn Koekemoer en Estelle Pool.

Hou Maroela Media dop vir nog lekker kompetisies en skryf in.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.