Handwerk: Blomtema vir ’n Krismis met rose

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Vier Kersfees met hartsgoed uit jou huis en tuin – vir ons was dit van die eerste oomblik af rose.

Daar is idees vir klappergeskenkies, raad vir die mooi toedraai van Kersgeskenke en oulike versierings vir jou tafel en mure. Ons gee vir jou ʼn heerlike resep vir bessiepons om jou tafel mee op te vrolik en jou gaste te verkwik, en jy kry aanwysings om ʼn krans te maak om by jou blomtema te pas.

Idees het dié dekoridees spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se November/Desember 2022-uitgawe verskyn.

Jy kan die projek in jou e-posbus ontvang:

Velde met * word verplig.

Jou naam*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.