Handwerk: Hekel ’n bikini-bostuk

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

ʼn Oulike, prettige gehekelde bikini-bostuk vir die laaste paar warmer dae op die strand, in die tuin of op ʼn dak, met ʼn skemerkelkie in jou hand.

Jy kan selfs hierdie bikini-bostuk boheems maak met geborduurde blomme.

Die moeilikheidsgraad van die projek is gemiddeld en dit behoort jou ʼn week te neem om dit te voltooi.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Januarie/Februarie 2022-uitgawe verskyn.

Jy kan die projek in jou e-posbus ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.