Handwerk: Leer borduur

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Volg ons stap-vir-stap-foto’s en leer hoe om ʼn paar pragtige borduursteke baas te raak om gewone servette te versier.

Die servette is maklik om te maak en agt uur per servet word benodig.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaargestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Julie/Augustus 2022-uitgawe verskyn.

Jy kan die projek in jou e-posbus ontvang:

Velde met * word verplig.

Jou naam*
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.