Handwerk: Maak jou eie Adventkalender vir Kersfees

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Wie hou nie daarvan om die dae tot Kersfees af te tel met ʼn Adventkalender nie? Skep jou eie uit ʼn versameling papier-Kersboompies propvol soet verrassings.

Anders kan jy kies om hierdie mooi papierontwerp te gebruik en ʼn Adventkalender te maak met ʼn verrassing agter elke deur en venster.

Wenk: Jy kan die binnekant van die klein boksies ook mooi versier deur patroonpapier daarin te plak.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se November/Desember 2021-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hier onder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.