Wiele2Wiele gesels oor nuwe VW Amarok

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Wiele2Wiele ry hierdie week met ‘n wolf in skaapsklere – VW se nuwe Amarok V6-bakkie, asook met die Audi A4 35 TFSI. Die Porsche Taycan Cross Turismo en Toyota Urban Cruiser is onlangs bekendgestel en hulle vertel jou meer. Die nuwe hoof van Sumitomo Rubber SA kuier in die ateljee en vir 2Wiele word ‘n luisteraar se vraag beantwoord.

Wiele-Blitz van 16 Maart 2021

‘n Wolf in skaapsklere kom kuier, ‘n pak of snyerspakkie is ideaal vir hierdie sedan, jy kan nou met hierdie elektriese een in die grond gaan speel en ‘n daar is nou nóg ‘n buksie om van te kies.Ons gesels met die nuwe man aan die stuur van sake en beantwoord ‘n #2wiele vraag van ‘n luisteraar.A wolf in sheep's clothing comes to visit, a suit is ideal for this sedan, you can now play with this electric one in the gravel and now there is another compact SUV to choose from.We chat with the new man in charge and answer a #2wheels question from a listener.Luister hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-gesels-oor-nuwe-vw-amarok/Volkswagen #AmarokV6 #VWAmarokV6Audi South Africa #AudiA4 #A435TFSI #AudiA435Porsche South Africa #TaycanCrossTurismo #Taycan4CrossTurismo #Taycan4SCrossTurismo #TaycanTurboCrossTurismoToyota SA #ToyotaUrbanCruiser #UrbanCruiserDunlop Tyres SA #SumitomoRubberSA #CEO #LubinOzoux????#VolkswagenSA #Wiele2Wiele #AudiSA #PorscheMediaCentre #ToyotaSA #DunlopSA Motorcycle Video Footage: Videvo.net – Free Stock Footage Motocross Author DigitalBob; Motorcycle Driveby – Author Jay MillerMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, March 16, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.