Wiele2Wiele ry met Mazda CX-5, Toyota Urban Cruiser

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Mazda se pragtige CX-5 2.0L Carbon Edition FWD sportnuts en met Toyota se Urban Cruiser, wat amper 1 000 verkope na sy debuut aangeken het. Hulle gaan rits ook rond met die Honda Ballade, gee raad oor ‘n voertuig-aankope en vertel jou hoekom jy nie die 3de episode van Perdekrag wil misloop nie.

Hierdie nuweling in die reeks gooi flikkers terwyl ‘n ander een weer spog met verkope syfers. Jy ken hierdie naam van 1982 af en ons gee ook raad waarom papiere so belangrik is. Hierdie ‘perd’ wil jy ook nie mis nie – kyk die 3de episode van #Perdekrag hier: https://youtu.be/-XZxsAZgo6MThis newcomer is standing out in the model line-up whilst another one is boasting about its sales figures. You’ve known this name since 1982 and we also give advice on why papers are so important. You do not want to miss this 'horse' either – watch the 3rd episode of #Perdekrag here: https://youtu.be/-XZxsAZgo6MLuister #Wiele2Wiele hier / Listen here: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/motors/wiele2wiele-ry-met-mazda-cx-5-toyota-urban-cruiser/Mazda Southern Africa #MazdaCX5 #MazdaCX5CarbonEdition #CX5Toyota South Africa #ToyotaUrbanCruiser #UrbanCruiserHonda South Africa #HondaBalladePerdekrag Dapper Media #perdekrag #motorprogram #landroversouthafrica #toyotasouthafrica #gerotek #watswaaijy #forumfilms #maroelamedia #dappermedia???? #MazdaSA #Wiele2Wiele #ToyotaSA #Perdekrag #ForumFilmsTip of the Week: Videvo.net – Free Stock FootageMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld Radio Helderberg Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Ekurhuleni FM CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Medfm JouRadio Coastal Radio SA ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Elan Global Radio Radio Suid Afrika ® Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, April 13, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

ᛄᚪᚾ ·

Julle noem van Registrasie sertifikate (COR). My pa is so paar maande terug oorlede. Ek wil net die sleepwaentjie oordra op my naam, maar daar is geen registrasie sertifikaat nie. Dis `n geweldige kopseer om die duplikaat aan te vra, 10 afskrifte van doodsertifikaat, ID en so aan. Eksekuteer het gewaarsku dat dit tot 6 weke kan neem. Intussen gaan my padwaardigheids sertifikaat verval (R800!) Mense, julle moet daardie registrasie sertifikate soos goud bewaar!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.