Wiele2Wiele ry met nuwe Cruiser

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Wiele2Wiele gaan ry met die nuwe Toyota Land Cruiser 70 Series – hierdie 4×4-ikoon het nou ’n nuwe dryfstel-opsie. Daar is nuus by Volkswagen Suid-Afrika, alles oor suspensie vir die wenk van die week en hulle gesels oor die Sasol Yamaha FZR 1000 brandstofnavorsing-motorfiets.

Wiele-Blitz | Land Cruiser 70 Series | VWSA News

Hierdié 4×4-ikoon het nou ’n nuwe dryfstel-opsie – nuus by VW SA, alles oor suspensie vir die wenk van die week en ons gesels oor 'n brandstofnavorsing-motorfiets.Toyota SA #toyotalandcruiser #landcruiser #landcruiser70seriesVolkswagen #carbonneutral #Tcross #Tiguan #touareg #id4Franschhoek Motor Museum www.fmm.co.za #yamahafzr1000 #sasol #fuelresearch???????? #ToyotaSA #volkswagensouthafrica #franschhoekmotormuseumTip of the Week & Motorcycle Footage: Videvo

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, February 13, 2024

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.