Wiele2Wiele ry met Range Rover Autobiography

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die Range Rover Autobiography en gaan saam met die familie op ʼn avontuur met Kia se Carnival. Hulle gee raad oor die noodgereedskap wat jy altyd saam met jou op reis moet vat en gesels oor ’n bromponie waarvoor jy maar kan padgee – BMW se elektriese CE 04.

Nicol raak skoon digterlik oor die Range Rover Autobiography, die Mc Duling-famlie gaan op ‘n avontuur met die Kia Carnival en daar was GR-aksie tydens die Extreme Festival.. Nicol gee raad oor die nood-gereedskap wat jy altyd saam met jou op reis moet vat en ’n bromponie waarvoor jy maar kan padgee – BMW se elektriese CE 04.Nicol gets poetic about the Range Rover Autobiography, the Mc Duling family goes on an adventure with the Kia Carnival and there was GR-action during the Extreme Festival. Nicol gives advice on the emergency tools you should always take with you when traveling and a scooter you can give way to – BMW's electric CE 04.Land Rover #RangeRover #RangeRoverAutobiography #Autobiography #P530 #LandRoverSAKia South Africa #KiaCarnival #Carnival #LiveaBigLife Toyota Gazoo Racing South Africa #ExtremeFestival #GRCupBMW Motorrad South Africa #CE04 #BMWCE04 #Electric???? #LandRoverMedia #KiaSA #ToyotaGazooRacingSA #BMWMediaGroupTip of the week video: VidevoMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld HelderbergFM 93.6 Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 Caledon Fm Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik Kosmos Stereo 99.3FM Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio Weskus Duimpie Radio Stasie… Stasie met die duimpie op die Hartjie Ons Radio ONS RADIO VRIENDE Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio Radio Happening Radio Ritme Namib Radio Whale Coast FM Radio EcoHealth Hoedspruit FM

Posted by Wiele2Wiele on Wednesday, September 13, 2023

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.