Luister: Kunsmatige intelligensie, kletsbotte in die kollig

(Argieffoto: Pixabay)

“Kunsmatige intelligensie is eintlik tot voordeel van ons alledaagse aktiwiteite en dit wat daarmee gepaardgaan.”

So sê dr. Celia Booyse, bestuurder van programontwikkeling en gehalteversekering by Akademia, ChatGPT, in die eerste episode van haar podsendingreeks oor kunsmatige intelligensie en kletsbotte. Sy fokus veral op OpenAI se ChatGPT.

In die tweede episode gesels Celia verder oor die onderwerp van kunsmatige intelligensie en meer spesifiek oor die nadele, beperkings en implikasies van kletsbotte.

  • Luister boaan na die volledige episode deur dr. Celia Booyse. Sy verduidelik wat kunsmatige intelligensie behels en hoe kletsbotte werk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.