Hierdie 10 artikels is in 2020 die meeste gelees op Maroela Media se Blikslim-afdeling.
Die Ford Raptor, die Isuzu Arctic Truck en die Toyota Hilux GR word met mekaar vergelyk.
“Die PS5 verteenwoordig die begin van ʼn nuwe era vir videospeletjies.”
Toyota het onlangs sy Aygo vervang met ʼn nuweling wat meer strook met Suid-Afrikaanse behoeftes.
ʼn Hele paar vervaardigers is die afgelope dekade of wat agter die titel van die wêreld se vinnigste motor aan.
Die jongste AA-Kinsey-verslag wys dat die pryse van sommige voertuigonderdele wel gedaal het, maar veral onderdele soos kopligte en wielvellings se pryse aansienlik gestyg het.
Die sosialemediaplatform TikTok het drasties gegroei en talle Suid-Afrikaanse gebruikers het reeds baie gewild op die video-app geraak.
Wat meer skrikwekkend is, is dat die bakkie wat almal sê die taaiste werkesel is, inderwaarheid die minste kan dra.
Sê welkom vir Suid-Afrika se goedkoopste nuwe buksie teen R134 900.
Die Raider, Legend en Legend RS- weergawes kry ʼn magdom opknappings.
“Ek het nooit beplan om ʼn influencer te word nie, dit was nie deel van my plan nie. Ek beskou nog steeds nie myself as ʼn ‘bekende’ nie, net as iemand met baie volgelinge op sosiale media.”