Kurt Darren, wat op 7 Julie ernstig beseer is in ʼn motorongeluk in Pretoria, het Maandagoggend goeie nuus van die dokters af ontvang.
Kurt word Maandag ontslaan. “Dankie aan almal se tonne gebede, hope liefde en ondersteuning, ek loop vandag uit Milpark Hospitaal uit!! Bietjie rus dan is ek terug, liefde!” het hy op sy Twitter-blad geskryf.
Lees ook:
Kurt sterk nog aan in die hospitaal
Kurt sterk aan ná ongeluk
Kurt Darren sterk aan ná ongeluk
Kurt Darren se vrou sien hom vir die eerste keer sedert sy ongeluk
Kurt Darren: Lugsakke het nie ontplooi nie
Kurt steeds in intensiewe sorg
Dunay dankbaar vir ondersteuning
Kurt Darren ernstig beseer ná motorongeluk
Kaptein Kurt gou gesond word by die huis. Afr musiek mis jou. Sterkte aan Dunay.
Sterkte Kurt ons Kaptein ons hou jou oin ons gebede groete