Voormalige president Nelson Mandela sterk goed aan by sy huis in Johannesburg ná ʼn onlangse longinfeksie en operasie om galstene te verwyder.
Mandela het in Desember 18 dae in ʼn Pretoriase hospitaal deurgebring nadat hy van sy huis in die Oos-Kaap na Pretoria gevlieg is vir behandeling. “Mandela het goeie vordering gemaak sedert die operasies en verbeter elke dag. Hy kry steeds hoësorg-behandeling by sy huis in Houghton,” het Mac Maharaj, woordvoerder van die presidensie, gesê.
Beteken dit dat ons nog langer kan oorleef?
So lank hy lewe is ons as blankes gespaar, ons het baie te dank aan Madiba
Thanks old Man
Ons lewe is slegs in die hande van Ons Hemelse Vader. Hy is die Beskikker oor lewe en dood en Hy stel heersers en konings aan en sit hulle af. Ek dank en loof Hom wat my lewe veilig in Sy Hande hou!