Beurtkrag: Hoër fase skop vroegdag in

Die Kendal-kragstasie in Mpumalanga. (Argieffoto: Eskom)

Nadat Eskom vyf opwekkingseenhede by die Kendal-kragtasie en ʼn opwekkingseenheid by die Duvha-kragsentrale verloor het, het die kragvoorsiener Donderdag in die vroeë oggendure noodgedwonge na ʼn hoër beurtkragfase oorgegaan.

Fase 4 het om 04:00 ingeskop.

Die hoër fase – fase 2 het voorheen gegeld – sal in hierdie stadium tot verdere kennisgewing voortduur.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

Casper ·

Vyf eenhede by Kendal en een by Duvha.Hoe kan vyf eenhede gelyk onklaar raak,hulle het eerder nie genoeg steenkool nie of hulle lieg vir ons.Sela.

Christian J M ·

Hoe “verloor” jy 5 opwekkers in een kragsentrale in die nag???
Totyale onbeholpenheid en geen toesig?????

Jack ·

So gaan dit.Sodra iets breek verhoog beurtkrag met 2-3 fases.Eskom en die land se kragnetwerk is teen die planke.Ons het BAIE dringend ‘n beter regering nodig wat die situasie met kundigheid kan begin oplos.

Suzette ·

Gedink dit sal nie hou nie. Alles konk mos in wanneer ons die naweke nader.

Danie ·

Dis die laaste styftrekke van n dooie gedierte.Dis presies waar die goed heen gestuur het.

Republikein in die Wes Kaap ·

Geen verrassing, die kragstasies is afgeleef.

Papsak ·

Ag asb daar gaan geen einde aan loadshedding kom nie hulle flous hulle self nou skop die BEE goed af maar hulle wil stemme werf die krag lyk so asb man gaan speel verder!!!!!

Jaco ·

Gee al die regruk werk by eskom, die spoorweë ens ens vir kundige wit mense. As teenvoeter kan hulle stemreg weggevat word. Dis darem beter om darem te werk maar nie te stem nie, as om te stem maar nie te werk nie.

Gerhard ·

Goed raak onklaar…..hoekom? Dit is nooit instand gehou nie, geen bevoegde mense om dit in tand te hou nie…….so die ANC regering is nou al vir 30 jaar onbevoegd in bewing……as daar van 1994 gebly was by stelsels en sisteme wat werk dan was ons nie nou in die gemors nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.