ʼn 20-jarige man is Vrydagmiddag beseer toe ʼn haai hom by Muizenberg in Kaapstad aangeval het.
“Die aanval het net ná 14:00 plaasgevind,” het die Nasionale Seereddingsinstituut gesê. “Die slagoffer is in ʼn stabiele toestand.” Albei die man se bene is glo gebyt. Hy is met ‘n helikopter na ‘n nabygeleë hospitaal geneem.
Die strand is gesluit tot verdere kennisgewing.
As die haai uit die bar uit bly, bly Ek ui die water!!!