Geen beurtkrag Sondagmiddag nie

(Argieffoto: pixabay)

Eskom het aangekondig fase 1-beurtkrag word Sondagmiddag om 12:00 opgeskort.

Dit is te danke aan ʼn verbetering aan die kragvoorsiener se kragopwekkingskapasiteit en ʼn afname in die aanvraag na elektrisiteit oor die naweek.

Onbeplande tegniese foute het om 10:42 op 9 527 MW gestaan. Beplande instandhouding staan op 6 552 MW.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.