Die Demokratiese Alliansie het Sondag gesê veiligheid by OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng is die afgelope paar weke ernstig in gedrang gebring met berigte oor kriminele aktiwiteit wat toeneem.
Reisigers wat laat by die lughawe opdaag, het by die DA gekla dat hulle onveilig voel terwyl hulle na die parkeerterrein stap of om ʼn metertaxi te haal, het Michele Clarke, DA-LP, gesê.
“As ʼn nasionale sleutelpunt is ek baie besorg oor die sigbaarheid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens en metropolisie by die lughawe, ondanks die feit dat die Ekurhuleni-metropolisie ʼn satellietstasie by die lughawe het,” het Clarke gesê. “Ek is al drie keer in my motor agtervolg en ek is een keer deur ʼn groep jong mans oorval wat geld gevra het.”
Clarke het gesê reisigers word gereeld van die lughawe agtervolg en dan gekaap en aangeval wanneer hulle by hul bestemming opdaag. ʼn Uber-bestuurder is verlede Saterdag gekaap en by die lughawe doodgeskiet.
“Die veiligheid van reisigers by die lughawe moet 24/7 ʼn prioriteit wees. Ek het die saak met Sizakele Nkosi-Malobane, Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, bespreek en sal nou ʼn dringende skriftelike ingryping versoek. Gauteng is die nommer een sakebestemming in die land en met hierdie reputasie moet veiligheid by die lughawe geprioritiseer word.”
Hulle weet van die probleem maar doen soos met alles NIKS ….net nog n gemors !
net soos by munisipsliteit in West Rand Locsl District pendioen is R7300 n maand waarvan R5500 aan water en ligte gegee moet word. wat van medies kos . doen self somme as jy viet dae laas geeët het. ja kan nie antwoord nir.
Sal nie gebeur as wit bevoegde leiers aangestel word nie !!!
Sê dìt vir die DA-kiesers wat saam met die ANC staan ter wille van regstellende aksie.
Hulle vat wat hulle toekom
Want zuma en guptas vat dan ons belasting geld en die gereg doen niks omtrent dit nie
Zoom-zoom,
Daar is niks wat hulle TOEKOM nie. Hulle het nie n steek eerlik werk gedoen om die goed te verdien nie
Onthou dit is crime season nie xmas season nie!
Die woord ‘xmas’ is geskep deur mense van ander gelowe wat nie die woord ‘Christ’ wil gebruik nie.
Geen sulke probleme toe dit nog Jan Smuts was nie…
Cherokee ek dink jy praat twak hoor!
Dit is omtrent ‘n nes daar! Ek is bly iemand maak darem kapsie, al is dit ook nou die ou DA.
Het vrydag aand van Kaapstad afgekom. So sesuur se se kant, vandat ek my parkering betaal het, is ek in die parkeer area deur vier mans genader . Het nog nooit so onveilig gevoel nie. Kon nie wag om in my kar te klim en die deur te sluit nie. Geen sekuriteit gesien nie.
Dis n nes van alle onwettige goed,die ISIS terorriste gebreik al la kal “word wakker Zuma en kie ha ja
Dit is werkskepping nie diefstal. Die beamptes werk saam met die boewe want hoe weet hulle wie het baie geld en wie nie.
Dis net die land se verwelkomingskomitee om mens weer tuis te laat voel, wat worry almal so!
Hahah, wdp jy het dit so reg opgesom! Gangsters paradise in sy volle glorie
Hulle sal niks doen nie want dis hulle eie mense wat so dwalend is op die lughawe en hulle sal nie hulle eie mense die perseel verbied nie..
Dis lagwekkend as jy dink dat hulle dit ‘n prioriteit wil maak by die lughawe, want die toeriste moet net asb nie die waarheid weet wat in SA gebeur nie. Niemand moet weet nie, laat die internasionale pers liewer dink die wit mense sit swart onskuldiges in kiste. En as daar iets gebeur is dit agv die swaarkry wat swart mense opgedoen het tydens apartheid.