Hotel op St. Helenabaai in ligte laaie

(Foto: Facebook/ WC Live Traffic & Safety Reports)

Brandbestryders en nooddienswerkers is vroeg Dinsdagoggend na die Shelly Point Hotel & Spa in St. Helenabaai in die Wes-Kaap ontbied nadat ʼn brand by die gewilde hotel uitgebreek het.

Luidens ʼn plasing op WC Live Traffic & Safety Reports is nooddienste en brandbestryders van Saldanhabaai tans op die toneel en spook hulle om die vlamme te blus.

“Ons doen ʼn beroep op inwoners om die gebied te vermy en ʼn pad vir noodvoertuie oop te hou,” lui die plasing.

Meer inligting volg.

Join us for Live Traffic ReportsWhatsApp Channel https://whatsapp.com/channel/0029VaIvKbaADTO70Ffjrd2CTelegramhttps://t.me/+oruwUcgbIh5lY2E0BUILDING ALIGHTShelly Point Hotel, St Helena BayServices on scene#WCLiveTraffic #Bosbeer2006 #LimaCharlie1 #TaurusMedic #EWNTraffic #BokRadio #MikeCharlie1

Posted by WC Live Traffic & Safety Reports on Monday, January 1, 2024

Posted by WC Live Traffic & Safety Reports on Monday, January 1, 2024

Join us for Live Traffic ReportsWhatsApp Channel…

Posted by WC Live Traffic & Safety Reports on Monday, January 1, 2024

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.