Die stemtellery in die Wes-Kaap is 100% afgehandel en die DA het nie net die provinsie behou nie maar sy steun aansienlik verbeter.
Die ANC het ook sy steun in die provinsie effens verbeter.
Die EFF het derde in die provinsie gekom, ‘n posisie wat voorheen aan Cope behoort het.
Cope was na die verkiesing in 2009 derde in die provinsie nadat die party 152 356 of 7,74% van die stemme op hom verenig het.
Lees ook:
Verkiesingsuitslae: Só lyk KwaZulu-Natal nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Limpopo nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Oos-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Noordwes nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk die Noord-Kaap nou
Verkiesingsuitslae: Só lyk Mpumalanga nou