
André Gouws (links) gaan glo met die hele sak patats ten vore kom oor Nico Henning se betrokkenheid. Foto: SAPA
Twee jaar ná die moord op Chanelle Henning wil een van haar moordenaars, André Gouws, nou praat – en haar vervreemde man is glo deel van dié bekentenis.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Lees alle berigte wat met die Henning-moordsaak verband hou, op Maroela Media.
O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.
4 Kommentare
Ek hoop nie Andre Gouws lieg en skuif sodoende die aandag van hom af. Hoekom so lank geneem voor hy na vore kom? As ek die pers reg verstaan het was die ouens nie van die betroubaarstes in die hof met hul getuies ……
So draai die wiel. Met reg ook.
Laat die ! Poppe ! dans, die regte “kingpin” moet uitkom.
Ek raai die rede hoekom hy so lank gewag het voor hy praat was omdat hy natuurlik gehoop het hy gaan loskom. En toe begin hy nou besef dit gaan nie gebeur nie.