‘n Man is in hegtenis geneem na hy glo ‘n ander motoris tydens ‘n padwoede-onderonsie met ‘n byl aangeval het. Die voorval het op die N1 Suid tussen die Malibongwe- en Beyers Naude-afrit plaasgevind.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
9 Kommentare
Ja sure, perongeluk voor hom ingery, perongeluk agteruit teen hom vasgery!!!!!!!!En ALMAL glo hom!!
al2 is skuldig, dink steeds nie dit is nodig om n byl uit te pluk en mense begin aan te val nie. elke dag weet ons iemand iewers gaan jou erens afwater op die pad.
Hierdie gladdebek met sy rooi hemp was beslis die agressor. Kyk weer na die vedeo. Hy het maar net gekry waarna hy gesoek het.
Hierdie gladdebek met sy rooi hemp was beslis die agressor. Kyk weer na die video. Hy het maar net gekry waarna hy gesoek het.
So lank ons Verkeersowerhede skitter in afwesigheid op paaie om wette toe te pas en nie nét padblokades en spoedkameras beman nie gaan die situasie vererger. Chaos op ons paaie!!!!