Video: Versorger uit op waarskuwing ná erge mishandeling van bejaarde

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Die verpleegster wat daarvan aangekla word dat sy ʼn 84-jarige kankerpasiënt in ʼn versorgingsoord in Oos-Londen aangerand en mishandel het, is op waarskuwing vrygelaat tot en met haar volgende hofverskyning op 5 Junie.

Kapt. Mluleki Mbi, polisiewoordvoerder, het gesê ʼn aanklag van aanranding met die doel om ernstig te beseer is teen Ncediswa Mkenkcele aanhangig gemaak. Sy het sedert die voorval reeds twee keer in die Oos-Londen-landdroshof verskyn, maar die saak is by albei verskynings uitgestel vir verdere ondersoek. Mkenkcele is nie gevra om te pleit nie.

Die mishandeling van Hope Shepherd, ʼn inwoner van die Lily Kirchmann-tehuis in dié stad, het aan die lig gekom toe haar dogter beeldmateriaal van ’n versteekte kamera aan die polisie oorhandig het.

Carte Blanche het Sondag berig Shepherd se dogter, Bernice Robertson, het onraad vermoed aangesien haar ma heeltyd blou kneusplekke gehad het wat nie verduidelik kon word nie. As gevolg van Shepherd se keelkanker was sy nie in staat om te praat of te skryf nie. Robertson het toe ʼn kamera in haar ma se kamer versteek en later op die beeldmateriaal gesien hoe haar ma mishandel word.

Op die onderstaande beeldmateriaal kan gesien word hoe Shepherd met ’n vuis in die gesig geslaan en geskop word. Carte Blanche het egter ook beeldmateriaal uitgesaai wat gewys het hoe Shepherd met ʼn reukweerder-blikkie teen die kop geslaan word, waarna die reukweerder in haar gesig en vermoedelik ook die gat in haar lugpyp gespuit word. Daar kan ook gesien word hoe Shepherd vir nagenoeg drie uur aan haar rolstoel aan die bed vasgemaak word.

Volgens Daily Dispatch het die versorger onmiddellik bedank toe sy met die beeldmateriaal gekonfronteer is en is sy gevolglik nie dissiplinêr verhoor nie. Die berig beweer dit kos ongeveer R14 000 per maand vir ʼn pasiënt om in die Lily Kirchmann-tehuis versorg te word. Shepherd is intussen na ʼn ander versorgingsoord geskuif, het die koerant berig.

WAARSKUWING: Die beeldmateriaal is grafies van aard en kan sensitiewe kykers ontstel:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

37 Kommentare

Marin ·

Dit is wreed. Kan nie glo dat oumense so behandel word nie. Ek was so ontsteld en nog steeds ontsteld, toe ek daardie video gekyk het. My ma het Dimensia en bly ook in ‘n versorgings eenheid. Hoe weet ons nie wat alles daar aangaan nie. Waar is die toesig by die versorsings eenhede. Kon niemand gehoor het hoe die sleg ding daardie arme tannie aanrand nie. Hoe kry sy dit reg om op waarskuwing uit te gaan. NICE SA. Mishandel, roof moor. Doen net wat die goed wil, en hulle gaan op waarskuwing uit.

Marieks ·

ek wens ek kan die verpleegster aan die hande kry, ek sal baie harder met
haar te werk gaan sy sal nie weer haar hande of voete kan gebruik nie!!!!

Issabelle ·

Ek stem saam … dit is uiters skokkend , tragies & baie hartseer om die ou tannie so te sien ….. Geen oumens kan hulle self verdedig teen sulke gemors & vuilgoed nie !!!! Ek hoop dat hierdie swart slang ‘n vonnis gaan kry ….. dit is absoluut wreed & nie toelaatbaar nie !!! Hoop net baie van die ouetehuise HET hierdie beeld gesien , want hulle wil ook mos NIKS weet van die personeel nie !!!! Skandelik …..

Tammy ·

Die versorger hoort in die tronk. Na aanleiding van die berig is dit poging tot moord!. Sy is in elke geval n vlugrisiko dis duidelik uit die feit dat sy onmiddelik bedank het en weg is by haar werk. Kan die vervolger nie bietjie verder kyk nie? Hoop hulle kry haar om voor die hof te kom, want wat is die kans dat sy gaan opdaag?

Jakes ·

As daar nie van hierdie ‘versorger’ ‘n baie radikale voorbeeld gemaak word nie, sal die tipe ding nie einde kry nie. As daar nie ernstige nagevolge is nie, sal daar geen verandering wees nie. Dagvaar die wit waks uit die KL Tehuis uit! Magtag man, waarvoor betaal mens?

anon ·

sal moord pleeg glo beweer daai suster di ou tannie haar sleg gese ens en in haar gesig gespoeg

Issabelle ·

Geen oumens verdien sulke wrede behandeling nie … dit is skokkend ….. Wat gaan net nie alles aan in alle outehuise wat mense nie van bewus is nie …. Ek dink meer kameras moet in alle verswakte bejaardes se kamers gesit word …..

Berhalet Beukes ·

Ad dit my ma was het die versorger permanent verdwyn uit die samelewing. Dis ‘n skande!

pieter viljoen ·

My ma was ook n kanker pasient en het ook gekla oor sulke behandeling maar ons kon niks bewys nie. Die brstuurders van die benoni hospitaal was te laks om iets daaraan te doen en het ons doelbrwus vermy. Die bestuurders van die eenhede moet ook aangekla word, want hierdie is niks anders as moord op ons bejaardes nie. Tedelfder tyd is die polisie te besig om misdaad te pleeg en sal dus niks aan hierdie volskaalse uitmoring van blankes doen nie. Elkeen wat nie bereid is om te staan na hierdie video nie, bevestig net hulle eie ruggraatloosheid. Wat gaan dit vat vir die blankes om op te staan
Moet julle eers verdrink in die bloed van julle eie kinders.

Kaptein (Afgetree) Paulus N Antonio ·

I just got up and, said to myself that, I am going to follow the news in Afrikaans for
I am now living in the USA. But what strike me was the vicious and inhumane attack I had to witness on an old defenceless and sickly old women. It could have been both my and the attacker’s mum or grandma. Shocking and, not worth working with old people or people for that matter and should be imprisoned for at least four long years without being considered for parole.
And, that a national data base should be kept of all such cowards. And that she should be made to do hard labor and to a certain extend compensate to immediate family for any medical or other expenses to the amount of at least R5000-00. Our punitive system is, to lenient that is, way they those cowards are doing what they do in South Africa.

Kaptein (Afgetree) Paulus N Antonio ·

Aan die kinders van die slagoffer en aan my mense ongeag kleur. Ek is, ‘ bruinman, ‘n Suid-Afrikaner maar bly permanent in Del Rio, Texas, in die VSA, ek probeer die
nuus wanneer ek kan in Afrikaans volg. Neem u, mammie uit die oute-huise en versorg haar sodat, sy in haar huidige staat ‘n waardige lewe kan geniet as ‘n oumens. Doen my en SA, daardie guns.

Peet Schabort ·

So ‘n verdomde verpleegster. Jy is die naam nie werd!!!

Mike ·

Se dankie aan die linkses wat ons onderwerp het aan vreemde oorheersing.

Japie ·

Ek het gesidder van angs toe ek hierdie video gesien het. Is dit nie hoog tyd dat ons omsien na ons eie oumense nie. Ek het self ń bejaarde moeder gehad wat ons self versorg het en tans versorg ons as kinders my skoon moeder.

Esther Louw ·

Dit laat ‘n bitter smaak in my mond, was die uitgevrete aanrander iets wat ‘n mens ‘n versorger noem. Hierdie versorger se Moses sy moet uit haar ellend gered word, tronkstraf is te goed vir haar, nee sy is laer as die grond, daar is ook nie pille vir sulke brutaliteit en barbaarsheid nie! ..

sanet ·

Dit lyk of die tannie dalk wil toilet toe gaan of iets maar die ding wil net he sy moet n doek aan trek en gaan slaap. Ek is sommer briesend!!!

SNEL ·

Ek weet nie hoe die dogter gevoel het toe sy die video die eerste keer gesien het nie, maar my hart is stukkend. Om te dink n hulpelose siek persoon, word so onmenslik behandel. Shame, die tannie probeer nog terug veg. Sy is regtig dapper en vat lyk my nie nonsies nie, as sy net gesond was en jonger dink ek sy so daai een in die grond getacle het. Sy het nie gelê en die klappe net aanvaar en gevat nie. Jy het n vegter van n mammie, so jammer dat sy so vreeslike ondervinding op so brose ouderdom moes deurmaak. Julle moet nie stop voor daar daadwerklik iets aan die kalprit gedoen is nie. Hoop julle mammie is nou op n plek waar sy soos n prinses behandel word.

THEA SWART ·

was hierdie nou ‘n geval van ‘n blanke sister wat ‘n swart vrou aangeval het , was die nuusberig heeltemal anders , my hart gaan uit na die tannie en dankie vir die dogter wat die video geneem het nou weet jy wat hulle met jou ma doen/gedoen het – ek haat sulke mense maar gelukkig die Here slaap nie.

Wilma ·

My Ma was ook siek maar ons het haar nie gaan inboek iewers nie my Pa en ons kinders het na my Ma omgesien. Wanneer sy in die hospitaal opgeneem moes word was ons altyd bekommerd want sy was doof en die mense verstaan dan nie altyd wat sy wou gehad het nie gelukkig het ons nie daardeur gegaan nie en haal jou Ma uit daardie te huis en versorg haar self asseblief

Annie ·

Ons ouers versorg on vir gemiddeld 21 jaar van ons lewens – hoekom kan ons nie ons ouers versorg vir die jaar paar jaar wat hulle hulpeloos is nie – O nee my ma sal maar eerder by my bly sodat ek self na haar omsien – gaan haar nie aan ader se genade oor laat nie.

Catryn ·

Hoe kan dit toegelaat word dat sy weer elders by ‘n ouetehuis gaan werk. Seksoortreeders by kinders word volgens nuwe Kinderwet op register geplaas sodat hulle nie eendag met kinders kan gaan werk nie. Waarom word dieselfde beginsel nie ook toegepas by bejaardes nie? Bejaardes word tog ook as kwesbares hanteer in die welsyn.

faith ·

Sterkte ouma ek hoop jy word nou beter behandel. aan die dogter wil ek se dankie dat jy opgetel het iets is verkeedr, maar kan ek dalk ook net se waar was hierdie verpleegster se toesighouer van die outehuis hulle moes ookal iets opgetel het of kyk hulle nie daarna nie. dit is ‘n skande dat die outehuis se bestuurders dit toelaat en mis kyk hulle moet ook ondersoek word of daar nie nog sulke goed aangaan nie. bestuurders behoort dit nie toe te laat nie en moes al vroeer dit opgetel het. hulle is ook skuldig

Ai tog ·

Die is erg verby dit lyk of die versorger besig is met ‘n street fight slaan die arme ouma met ‘n elmboog op haar rug. En elke keer as ouma wol opstaan dan gooi sy haar teen die bed, hoe wreed is hierdie vrou sy is nie reg om met oumense of met kinders te werk nie. Hoe het sy die werk gekry ?

pop ·

Die bestuurder van die oord moet ook aangekla word. Lyk vir my daai is n oord waar lekker geld gemaak word. Vir daai bedrag geld kan elke inwoner sy eie versorger he. En bygese, dis n ou tannie, dis die versorger se WERK om na haar om te sien. As jy nie geduld het om met ou mensies te werk nie, dan soek jy nie daar werk nie.

Issabelle ·

Ek stem beslis saam met jou …. die ouetehuise gaan baie agter uit & dan vra hulle ‘n plaas se geld om oumense te versorg …. maar GAAN kyk wat kry die oumense om te eet …… dit IS NET SO SKANDELIK & SKOKKEND !!!!!!

Nina ·

Ek sal MOOR! Ek kan nie eens die video kyk nie. Dis net te erg. Magtig, jou uitgevrete, vieslike barbaar!

Narike ·

Ek hoop daardie werker kom sommer iets oor. Sy verdien nie eers die naam vrou nie…. wat nog mense versorg.

Adel ·

Ditsem Mike. Bly om te verneem dat ons nie die enigstes is wat besef dat ons onder vreemdes se bewind staan nie. Die dat hier geen seen in die land is nie, hierdie volkie van ons moet begin besef dat hier nie gaan uitkoms kom voordat hierdie volk hom nie verootmoedig voor ons God nie. Tot en met dan sal ons sulke barbaarse wreedhede sien soos die video in die ouetehuis en hoor van plaasaanvalle en -moorde en van 5 jariges wat gesteek en in slote gegooi word. 2 Kron.7:13+14 As Ek die hemel toesluit, dat daar geen reen is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land af te eet, of as Ek pes onder my volk stuur, en My volk oor wie my naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde wee, dan sal Ek uit uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.

Lyn ·

Adel ek stem honder persent saam met jou. Sodra ons saam staan en ons hoofde na bo rig
en GOD vra om ons te genees en te vereenig dan sal ons as volk kan saam staan teen die huidige regeerders. Vermorsel die slang sodat daar weer vrede kan wees. My ma is gekontak
deur ‘n outehuis om vir hulle te gaan werk en haar wens is dat sy genoeg gelde kan insamel om kameras in die ou mensies se kamers te kan sit sodat hulle op ‘n gereelde basis gemonitor kan word en kan sien hoe die “care givers” teen oor die oupas en oumas optree.
Ek voel so baie jammer vir oumatjie wat so gemartel is – maar dit het tenminste die res van
ons volk se oe oop gemaak hoop nou net daar kom bietjie murg in ons volk se pype.

christine mouton ·

Verdere ondersoek na wat? Die video wys duidelik hoe die bejaarde vrou aangerand word. Die versorger is n vieslike mens wat haar hoort te skaam oor hoe sy n oumens behandel. Dit was net te erg om die video enigsins klaar te kyk. Die vrou hoort agter tralies.

Freda Faber ·

Hoe kan hul haar vertrou. Kyk hoe blou is die tannie se arms na aanranding. Sy moet vir ‘n hele klompie jare toegesluit word en geleer word hoe om met ou mense te werk. Sy verdien eintlik die dood.

Adel ·

Hi Lyn, dit is waar, ons volk het slap geword. Nie net kort hierdie volk murg in sy pype nie, maar naaste liefde. En hier moet ons verstaan wie ons naaste is. Als wat kop en pote het is nie jou naaste nie. Jou naaste is die wat soos jyself lyk. Jer.6:22 So se die Here: Kyk, daar kom’n volk uit die Noordland, en ‘n groot nasie word opgewek uit die uithoeke van die aarde. Boog en lans hanteer hulle; hulle is wreed en sonder barmhartigheid; hulle stem bruis soos die see, en hulle ry op perde, gewapend soos ‘n man vir die oorlog, teen jou O dogter van Sion! Jer.13:21 Wat sal jy se wanneer Hy as hoof oor jou aanstel diegene wat jy self geleer het om jou vertroude vriend te wees! Sal wee jou nie aangryp soos van ‘n barende vrou nie.

Monica ·

Ek hoop van harte daai verpleegster word toe gesluit en mishandel soos wat daardie arme ou tannie mishandel was, waar sy geen weerstand het om haarself te beskerm nie. Skaam jou, jy word Immers BETAAL om ‘n werk te doen. Ek stem saam ondersoek na wat, hoeveel bewyse het julle lamsakkers nodig????????? Mag jy BRAND in hel, gelukkig Slaap Ons HERE nie. As jy nie nou boet vir dit wat jy gedoen het nie sal jy wel LATER. Die Here het sy eie tyd.

malinda ·

Ek kan dit nie glo. Ek was woedend. As dit my ma was ek sal haar soek en bl……………………………………………………….. Ouma jammer glo dit gaan nou beter van jy in n ander ouetehuis is. maak mens bang as jy dink ons word oud en moet eendag daar op eindig.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.