Kapt. Jackson Manatha, ʼn polisiewoordvoerder, het Donderdag gesê die meisie se broer het haar Dinsdag na die 27-jarige sangoma in Dutywa geneem omdat sy siek was.
“Die sangoma het na bewering gesê hy moet die tiener na ʼn nabygeleë rivier neem om die siekte uit haar uit te was,” het Manatha gesê. Hy het die broer opdrag gegee om by sy huis vir hulle te wag. “Die sangoma het die meisie glo naby die rivier verkrag.”
Die meisie het haar broer vertel wat gebeur het en hulle het die saak by die polisie gaan aanmeld.
Die sangoma moet binnekort in die Dutywa-landdroshof verskyn.
Jou siek stouter, jy moet dit nie weer doen nie, hoor.
Die sangoma gaan skotvry loop,hy gaan beweer dit was deel van die ritueel.
“Siek Sangoma verkrag meisie.” Gee hom n “Good Year” om die nek.
Seker die tokelosh se toestemming gehad.