Die video volg onderaan die berig.
Toerisme in die hoofstad het ‘n knou gekry met die opskorting van alle aktiwiteite by die eens gewilde Museumpark. Die organisasie moes sy deure sluit nadat die Tshwane-metroraad die jaarlikse huurgeld beduidend verhoog het.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
So bietjie vir biejie word die Afrikaner se herkoms afgebreuk, die geskiedenis van ñ volk….stelselmatig…totdat ñ volk vernietig is. Maak oop julle oë!!!!