Finansiële welstand: Positiewe finansiële gewoontes

finansies-geld-onder-die-vergrootglas

Foto: Stevebp/Pixabay.com


Daar is ongelukkig nie ʼn kitsmanier om finansiële welstand te verkry nie, maar dit is wel moontlik as ʼn persoon of gesin hulself daarop toespits.

Ronel Jooste, ʼn finansiële welstandafrigter, verduidelik watter positiewe finansiële gewoontes ʼn mens sommer dadelik kan begin toepas om jou finansiële onafhanklikheid te kry.

Sy bespreek ook die soort vrae wat sy dikwels oor finansiële vryheid ontvang en gee raad.

[pdf-embedder url=”https://s3-eu-west-1.amazonaws.com/rak2.spens.co.za/maroelamedia/geldfiks-oefenprogram.pdf”]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Andreas ·

Ekonomies en finansieel gee julle ongelooflike advies met kennis en kundigheid, julle het dit erns met die saak, maar op ‘n siniese noot wonder ek hoe ervaar die ANC kaders jul advies? Jammer dat ek negatief is, maar dit kon so anders in hierdie mooie land met opregte mense wat omgee gewees het.

Andre ·

Om sinies te wees het geen voordeel. 1. Positiewe benadering help altyd. 2. Mens moet jou nie met semels ophou nie. 3. Leer, en word wys. 4. Wees lief vir jou naaste. 5.Pasop, maak seker dat jou naaste wel jou belange op die hart dra….nie jou beursie nie.

wielie ·

Ag mens …….. as al my dinge van basiese lewe betaal is is daar geen geld oor vir geld fiks nie. Ek werk vir petrol en elektrisiteit ……….

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.