Luister: Aknee, pigmentasie, dermatitis – hoe gemaak?

(Foto: Amanda Dalbjorn/Unsplash)

Aknee by tieners en volwassenes, pigmentasie, dermatitis en moesies is net ʼn handjie vol velkwessies waarmee dr. Vanessa Lapiner van die TASH360-velsorgsentrum in Seepunt daagliks te doen kry.

Maroela Media het by Lapiner, ʼn dermatoloog en stigter van die Root4-velsorgreeks, aangeklop vir ʼn omvattende en insiggewende reeks oor velsorg.

In dié insetsel gesels sy oor algemene velkwessies en deel raad uit oor hoe om dit te hanteer.

Dr. Vanessa Lapiner, dermatoloog en stigter van TASH360 en Root4. (Foto: Facebook)

  • Luister boaan die berig na die volledige insetsel.
  • Luister hier na die vorige vier insetsels oor sonskerm, ekseem en velsorgroetines en velsorgprodukte.
  • Luister volgende week na Lapiner se raad oor velbehandelings.
  • Volg Lapiner op Facebook en Instagram. Besoek TASH360 se webwerf hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.