Opgestel deur die Podlitiek-span
Soos wat die winter al hoe nader kruip, wonder die Podlitiek-paneel hierdie week wat op aarde in Hammanskraal aangaan, en waarom Eskom aanhou om Rural Maintenance, die Frankfortse sonkragmaatskappy, uit die werk te hou.
Hierdie vrae en ander kwessies op Podlitiek.
- Die Podlitiek-span bestaan uit Paul Maritz, Ernst van Zyl, Reiner Duvenage en Arno Roodt.
Eskom kan nie voorsien nie maar niemand anders mag voorsien nie….GEEN LOGIKA NIE!!
Ons is onder beslag, lei tot afsterf van mense in hospitale en onder tuissorg en verlies van inkomste en kos, en dis niks anders as n misdaad teen die mensdom nie.