‘Mooi’ het vroeër vanjaar die lig gesien en word beskryf as ʼn kort liefdesverhaal met ʼn tema van selfontdekking.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "albumresensie"
Resensie: Janie Bay bekoor met akoestiese album
Die album is in die sitkamer van die groep Spoegwolf se huis op Stellenbosch opgeneem – vandaar die titel ‘In die sitkamer’.
Resensie: Dié Heuwels Fantasties is ʼn album om weer te luister
Die Heuwels Fantasties se splinternuwe album, 2021, is só ʼn lekkerluister-, wipwarit-album van voor tot agter.