Byna 100 Covid-19-verwante sterftes is die afgelope 24 uur aangemeld.
Lees meerAlles vir Woensdag 1 Julie 2020
Bejaarde van Kirkwood aangerand
’n Onbekende man het kwansuis werk gesoek.
Ramaphosa beantwoord vrae van virus tot doodstraf
Ramaphosa het gedurende die presidensiële Imbizo gesê dit is ’n “berekende risiko” om leerders terug te stuur skool toe.
Rampbestuurwet: DA kry bloednuus in hof
Die opposisieparty het aangevoer dat die Rampbestuurwet te veel mag in die hande van Nkosazana Dlamini-Zuma plaas.
Unisa-appèlhofbeslissing ‘reuse-oorwinning vir Afrikaans’
“Dit is die hoogste hof wat nóg ten gunste van Afrikaanse onderrig op tersiêre vlak uitspraak gelewer het.”
Parlement wysig wet oor gay-huwelike
Die parlement het vandag sy seël van goedkeuring geplaas op die Wysigingswetsontwerp op Burgerlike Verbintenisse.
Private vervolging van Modise tot dán uitgestel
Modise moes vandag redes aan die hof verskaf waarom sy in Maart versuim het om in die hof te verskyn op klagtes van dieremishandeling teen haar.
ToekomsVenster: Altyd getrou
Hy is standhoudend, standvastig en rotsvas.
Gedig: Woordeboer
“En die lewe is vir my ʼn storieboek en my beeskraal is my boekery…” Lees Oskar Prozesky se gedig, “Woordeboer”
Boekvoorlesing: ‘Stert’ bied iets vir elke jong leser
Het jy al gewonder hoe ʼn mens met ʼn stert sal lyk? Luister hier na Fanie Viljoen se voorlesing van “Stert” om vas te stel. Die kortverhaal is geskik vir kinders 13 jaar en ouer.
3 vas ná aanval op KZN-plaas
Drie mans het omstreeks 09:15 op die plaas toegeslaan en op vuurwapens aangedring.
Min ‘veilige hande’ in plaaslike owerhede se geldkoffers – OG
Munisipaliteite landwyd het verlede jaar altesaam R32,06 miljard onreëlmatig bestee.
Sewe dood ná twee skietvoorvalle in Philippi-Oos
In een van die voorvalle is polisiebeamptes Dinsdagaand na ʼn huis ontbied waar vier mans dood aangetref is.
Die wêreld in foto’s – 1 Julie 2020
Só lyk Brittanje se inheemse plaasdiere.
Maimane verloor hofsaak oor skole
“Tyd sal leer of dit die regte besluit was.”
Podlitiek: Taxi’s vol, koffers leeg en plaasmoorde is haatpleging
In dié week se episode gesels die Podlitiek-span oor die taxibedryf se besluit om voertuie vol te laai en oor provinsiale grense te reis, min. Tito Mboweni se noodbegroting en die DA se versoek dat plaasmoorde tot haatmisdaad verklaar word.
Polisie, klante slaags toe daar op drankwinkel toegeslaan word
“Die polisielede het klante in die winkel gewaarsku om terug te beweeg toe hulle besef dat hulle lewe in gevaar is.”
14-jarige glo by modelagentskap verkrag
Dit is nog nie duidelik of daar moontlik nog slagoffers is nie.
AB praat oor die 2015-halfeindstryd
“Die daaropvolgende 12 maande was baie taai vir my. Ek moes dalk meer daaroor met ander gepraat het.”
Ma, peuter brand erg: ‘Dinge kon soveel erger gewees het’
“Ek onthou net ek het ʼn harde slag gehoor en toe ewe skielik vlamme gesien.”