Die draai van die seisoen het die verspreiding van stuifmeel in die lug tot gevolg, wat kan lei tot allergiese reaksies soos jeukerige oë en krapperige kele – en dit vir mense én hulle troeteldiere.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "allergie"
Wat skuil agter dié niesbui?
“Allergiese rinitis, griep en verkoue word gereeld met mekaar verwar. Tog is daar verskille in die oorsake, simptome en behandeling van elke toestand.”