“Drie dae in die natuur is soos drie weke vakansie,” sug my man met ’n glas yskoue MCC in sy hand, terwyl ’n valkie en mikstertbyevanger vlak voor ons houthuise in Goukamma Natuurreservaat in die lug baklei, skryf Maryke Roberts.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "CapeNature"
Woede ná CapeNature leeuwelpie van kant maak
ʼn Saak is intussen by die polisie aanhangig gemaak omdat die welpie, ʼn bewysstuk in die ondersoek, van kant gemaak is.