Carlien Wessels, vryskutjoernalis en voormalige redakteur, wat ʼn paar dae lank in ʼn koma in ʼn hospitaal in Johannesburg was, is Vrydag laatmiddag oorlede.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Carlien Wessels"
Meegevoel vir sterwende joernalis
Talle persone betuig hul meegevoel met Carlien Wessels, vryskutjoernalis en voormalige redakteur, wat in ʼn kritieke toestand in ʼn Johannesburgse hospitaal lê.