Anton Janse van Rensburg, ʼn sakeman en pa van sewe kinders, is Woensdag in Drie Riviere in Vereeniging, naby die huis waar sy gesin skaars twee weke gelede ingetrek het, deur gewapende rowers oorval en geskiet.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Chanté Janse van Rensburg"
Skrander leerling se lewe verander ingrypend ná val by skool
“Die kind wat ek daardie dag by die skool afgelaai het, is nie dieselfde een wat ek teen 13:45 opgelaai het nie.”