“Ons het tans 13 huise vol jongmense in nood.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Echo Jeug Ontwikkeling"
ToekomsVenster: Tasbaar
Here help my om U liefde tasbaar te maak vir iemand.
Echo-jeugontwikkeling: ‘Ek sal nooit weer dieselfde wees nie’
Hulle stories breek my hart, maar die gelag in die sitkamer stel my gerus, want hier het hulle ʼn tuiste gevind, ek is seker daarvan.
Omgee-gemeenskap vir tieners in nood
Die huise bestaan uit ongeveer tien kinders en vier mentors elk. Die doel van die mentors is nie net om te help met alledaagse dinge nie, maar hulle is ook daar vir emosionele bystand en leiding.
Allegaartjie 2 – Program 163
Ons gesels vir oulaas met ons spraakterapeut oor ondermeer kinders wat hakkel en kuier verder by Jaco Strydom van die Echo Jeug Ontwikkeling. Ons vertel jou ook meer van tuinmaak op die organiese manier.
Allegaartjie 2 – Program 158
Ons gesels verder oor spraakterapie en ʼn paar algemene spraakprobleme wat eie is aan Suid-Afrika. Ons kuier by die Jaco Strydom van Echo Jeug Ontwikkeling en ons vertel jou van unieke Afrikaanse handsakke.