Wat jy egter nodig het, is ʼn meer langdurige, gesonde manier om die energievlakke te laat styg, sonder om jou liggaam vol suiker en kafeïen te prop.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "energie"
Kaapstad hof toe oor onafhanklike krag-aankope
Die Stad Kaapstad wil sy energiemengsel diversifiseer en gaan die hof vra om hom toe te laat om self te besluit watter soort krag hy wil aankoop. Dié besluit lê tans in die hande van die minister van energie.