“Die soet van die mielies met die sout van die spek gee ’n heerlike smaak. Dit is selfs lekkerder die volgende oggend,” vertel ʼn Maroela Media-leser.
Alles vir die sleutelwoord "familieresep"
Resep: Smeerkaas
Maroela Media-leser Petra Bekker het gesê sy het dié resep begin maak omdat niemand in haar gesin van botter op hul brood hou nie.
Resep: Boeliebief-en-rys-gereg
Maroela Media-leser Erina Victor sê sy was ʼn jong pasgetroude vrou toe sy en haar man 45 jaar gelede vir sy oom op Merweville gaan kuier het en vir die eerste keer dié gereg geproe het.
Resep: Armman-slaai
Maroela Media-leser André Marais sê die voorraad in sy koskaste was eendag skraps toe hy as uitweg sommer al die orige bestanddele daarin bymekaargegooi het.
Resep: Dadelkoekies
Hierdie koekies is heerlik saam met ʼn koppie tee!
[Resep] Rabarber-poeding
“Die rabarberblare moet nie gebruik word nie, maar net die stengels waarvan die velletjies ook eers afgetrek moet word.”
[Resep] Ouma Ida se gemmerkoekies
“Ons drie dogters het vakansietye help bak aan dié koekies om die koekieblikke vol te kry.”
[Resep] Romerige hoenderlewer met lemoensap
“Ek het een aand met die lewer gesit en gewonder hoe ek dit bietjie anders kon voorsit.”
[Resep] Ouma Bekkie se ‘bacon-pie’
Hierdie familieresep het per ongeluk in Orkney ontstaan, maar is nou ʼn gunsteling vir almal.